More daar, ek is n nuwe - ou lid
My naam is Bennie Dixon. Groot geword in die Boesmanland waar ek betrokke is met n skaapboerdery en in die Boland met n ingenieursbedryf. Ek is n groot 308 liefhebber en skiet van jakkals tot kudu...my roer.
Ek geniet die gesprekke, besprekings en planne op die groep. Baie dankie vir alle idees wat manne deel
Groete
Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Goed om weer van jou te hoor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Dixon. Bly om te hoor 'n boesmanlander skiet daai wêreld aan die brand met 'n 308. Gedink almal daar verkies die vlakte gunne.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nuwe lid
Welkom terug
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44


