Yes Manne
Kry mens nog die hunting VLDs te koop in winkels?
Ek het op 1 bulk pak en 2 los pakkies op die web af gekom, iemand weet nie van n winkel wat dalk stok op n rak het nie?
Die bulk pak is eintlik wat ek soek maar ek voel amper R8000 is bq taai en die online winkel se 2 is te min, ek sal graag meer as 2 van die selfde lot wil koop
Groete
105gr Hunting VLDs
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
105gr Hunting VLDs
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
