Kameelperd om te jag.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Kameelperd om te jag.
Middag Almal,
Ek is op soek na n kameelperd om te jag vir die 2026 jagseisoen.
As julle van iets weet, kan julle my op die volgende nommer kontak.
07een285nwge077
Baie dankie by voorbaat.
Groetnis.
Ek is op soek na n kameelperd om te jag vir die 2026 jagseisoen.
As julle van iets weet, kan julle my op die volgende nommer kontak.
07een285nwge077
Baie dankie by voorbaat.
Groetnis.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Kameelperd om te jag.
In watter areas sal jy bereid wees om te gaan jag?Bennie Bester wrote: Sat Jan 31, 2026 1:46 pm Middag Almal,
Ek is op soek na n kameelperd om te jag vir die 2026 jagseisoen.
As julle van iets weet, kan julle my op die volgende nommer kontak.
07een285nwge077
Baie dankie by voorbaat.
Groetnis.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Kameelperd om te jag.
Prohunt,
Enige area solank dit nie USD pryse is nie.
Enige area solank dit nie USD pryse is nie.
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Kameelperd om te jag.
Ek ken iemand in die Grahamstown area wat dalk 'n paar wil laat uithaal. Ek stuur jou detail vir hulle aan dan kan hulle jou direk kontak indien hulle dit nie self gaan doen nie.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Kameelperd om te jag.
Grahamstad is reg.
Stuur sommer hulle details vir my ook.
Baie dankie, ek waardeer.
Stuur sommer hulle details vir my ook.
Baie dankie, ek waardeer.
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Kameelperd om te jag.
Bennie, ek kan jou in Natal help. Hier is n totale oorbevolking
Soek jy n bul of n koei?
Wil jy die vleis hou - dit het n groot invloed op prys as die plaas dit verkoop.
Wil jy die trofee hou? Dit kos n slagspan n dag vir praktiese doeleindes om hom te cape en die vleis gou genoeg te verkoel om beenvrot te voorkom.
Mens kan mooi ronde matte wat onder n koffietafel gaan uit die rugvel sny. Party mense maak ottomans, geweersakke, laptopsakke en dies meer uit die vel.
‘n Mooi wit geblykte skedel lyk ook mooi in n braaikamer, herlaaikamer, groot kroeg, of ander rustic vertrek

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Kameelperd om te jag.
Pappabeer,
Verkieslik n bul.
Sal graag die vleis wil behou, alhoewel ek dink dat dit n logistieke nagmerrie sal wees.
Sal die skedel wil behou.
Kom ons kyk wat lewer Grahamstad op. Dan praat ons weer.
Baie dankie by voorbaat.
Verkieslik n bul.
Sal graag die vleis wil behou, alhoewel ek dink dat dit n logistieke nagmerrie sal wees.
Sal die skedel wil behou.
Kom ons kyk wat lewer Grahamstad op. Dan praat ons weer.
Baie dankie by voorbaat.
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Kameelperd om te jag.
Hallo Bennie,
Jammer, lyk my die manne soek die vleis vir hulle "sanctuary" so klink nie of dit gaan werk nie.
Jammer, lyk my die manne soek die vleis vir hulle "sanctuary" so klink nie of dit gaan werk nie.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Kameelperd om te jag.
Prohunt,
Maak nie saak nie, laat ek eers hoor watter geld ons na kyk sonder karkas.
Ek hou van opsies.
Groetnis.
Maak nie saak nie, laat ek eers hoor watter geld ons na kyk sonder karkas.
Ek hou van opsies.
Groetnis.
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Kameelperd om te jag.
Bennie, hier oorkant Joostenberg loop ‘n hele paar. Behoort die logistiek te vergemaklik en jy kan sommer ‘n dagjag daarvan maak..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kameelperd om te jag.
Groot kameelperd bul is baie werk as daar nie ordentelike slagspan is nie. As jy nog by 10am skiet slaan oor na die volgende dag.Louisdewet wrote: Sun Feb 01, 2026 5:50 pm Bennie, hier oorkant Joostenberg loop ‘n hele paar. Behoort die logistiek te vergemaklik en jy kan sommer ‘n dagjag daarvan maak..
Sent from my iPhone using Tapatalk
Noem maar net het al met klient een monster bul in Messina 5pm geskiet ons was daar besig to 3am.
Na so episode se jy maklik vir jouself nie weer nie.