Competency raad asb

Post Reply
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Competency raad asb

Post by Victor_ »

Naandsê

Ek kort raad asb!

Ek het in 2013 my competency vir die wet en jaggeweer gedoen.

Ek wou nou handwapen competency doen.

Ek kry toe die volgende raad:

"You need the following certificate from SASSETA in Pretoria stating Law and Manual Rifle.

I somehow doubt if you received this certificate from AB at Condition Yellow.

I am attaching a document from a Lt. General in the cops explaining, instucting and directing that no application for a Competency certificate or a Firearm licence can be accepted if there is no training provider certificate AND a PFTC Statement of Results OR a training provider certificate AND a corresponding SASSETA Learner Achievement Certificate.
See points 4 and 5.

So I am afraid that it's best to just do the Law again.
You only have the Training Provider certificate.

Remember also that you only have the same for the Manual Rifle.
So buying a future rifle or renewing your existing one is going to be a problem.

The top brass will consider the awarding of your SAPS Competency certificate as in error because of no SASSETA doc or PFTC SoR."

Om alles te kroon het ek al 10 lisensies gelry met die competency.

Enige raad sal waardeer word.

Ek is in die Kaap (Durbanville)

Groete VictorImageImage

Sent from my SM-A556E using Tapatalk

AgroDuck
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am

Re: Competency raad asb

Post by AgroDuck »

Hi Victor,

Het 2023 selfde oorgekom. Kan nie mooi onthou presies wanneer nie, maar jou competency datum is omtrent selfde as wat myne was. Daai tyd was daar nie n statement of results gewees nie. Ek moes my hele competency oor doen vir wetlike aspekte, hantering en dan praktiese bewys. Dit is n neukery, maar dit is apparently wat deesdae verwag word al doen jy hernuwing.

Dit was my belewing, your milage may vary...

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

User avatar
Jcvdb
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Tue Jan 06, 2026 1:03 pm

Re: Competency raad asb

Post by Jcvdb »

Hi Victor

Ek moes laas jaar my 9mm se section 13 hernu toe gebeur presies dieselfde en my competency was maar net 5 jaar oud.

Die vroutjie wat my lisensies doen het verduidelik dat die competencies nou net 5 jaar geldig is, hoop regtig bie dit gaan die geval wees nie want dis n pyn in die gat.


Sent from my iPhone using Tapatalk
BBCT
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Sep 16, 2014 12:40 pm

Re: Competency raad asb

Post by BBCT »

Jcvdb wrote: Fri Jan 23, 2026 7:38 pm Hi Victor

Ek moes laas jaar my 9mm se section 13 hernu toe gebeur presies dieselfde en my competency was maar net 5 jaar oud.

Die vroutjie wat my lisensies doen het verduidelik dat die competencies nou net 5 jaar geldig is, hoop regtig bie dit gaan die geval wees nie want dis n pyn in die gat.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Maak net seker jy praat van die regte ding...........

"Proficiency" is die opleiding wat jy moet ondergaan. Dit kan 'n pyn in die gat wees maar nadat jy dit gedoen het kry jy n sertifikaat wat nooit verval nie en jy hoef die opleiding nooit weer te doen nie.

Jy vat dan daai sertifikaat na die polisie en doen jou eerste aansoek vir "Competency". Hulle kyk of jy n kriminele rekord het en n klomp ander goed. Dit kan ook n pyn in die gat wees.

Jou "Competency" verval na 5 jaar as section 13 het en 10 jaar vir al die ander seksies. Om hom te hernu is glad nie n pyn in die gat nie. Jy vul in 'n 4 bladsy vorm, sit n kopie van jou ID, 2 fotos, bestaande competency, proficiency sertifikate, bewys van adres, R92 by en gee dit in saam met jou lisensie hernuwing. Die lisensie hernuwing kan wel n pyn in die gat wees want dit benodig ook motiveering, 2 vorms, kluis besonderhede ens.

As jy jou opleiding moes oordoen (pyn in die gat) na net 5 jaar kan daar net 2 redes wees:
1) Daar was fout met jou oorspronklike "Proficiency" opleiding bv die skool waar jy dit gedoen het iets verkeerd gedoen en al hulle sertifikate is gekanseleer (Google Karen Webb Port Elizabeth).
2) Iemand het vir jou gelieg dat jy die opleiding moet oordoen.
BBCT
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Sep 16, 2014 12:40 pm

Re: Competency raad asb

Post by BBCT »

Victor_ wrote: Wed Jan 21, 2026 8:59 pm Naandsê

Ek kort raad asb!

Ek het in 2013 my competency vir die wet en jaggeweer gedoen.

Ek wou nou handwapen competency doen.

Ek kry toe die volgende raad:

"You need the following certificate from SASSETA in Pretoria stating Law and Manual Rifle.

I somehow doubt if you received this certificate from AB at Condition Yellow.

I am attaching a document from a Lt. General in the cops explaining, instucting and directing that no application for a Competency certificate or a Firearm licence can be accepted if there is no training provider certificate AND a PFTC Statement of Results OR a training provider certificate AND a corresponding SASSETA Learner Achievement Certificate.
See points 4 and 5.

So I am afraid that it's best to just do the Law again.
You only have the Training Provider certificate.

Remember also that you only have the same for the Manual Rifle.
So buying a future rifle or renewing your existing one is going to be a problem.

The top brass will consider the awarding of your SAPS Competency certificate as in error because of no SASSETA doc or PFTC SoR."

Om alles te kroon het ek al 10 lisensies gelry met die competency.

Enige raad sal waardeer word.

Ek is in die Kaap (Durbanville)

Groete VictorImageImage

Sent from my SM-A556E using Tapatalk
Hi Victor

Die probleem is dat in 2013 en daarrond was daar skelms in die bedryf. Van hulle het nie die opleiding reg gedoen nie en daar was ook baie sertifikate uitegreik wat bloot vals was.

Hoe dit moes gewerk het was dat die opleidings skool jou resultate en opleidings sertifikate aan SASSETA sou stuur en SASSETA moes die SASSETA sertifikaat uitreik. SASSETA was so onbevoeg dat dit soms n jaar of meer gevat het om die sertifikate uit te reik en mense moes vir dit wag voordat hulle aansoek kon doen vir lisensies. Toe besluit SAPS/CFR (onder druk, en om die publiek te probeer hulp) dat hulle lisensie aansoeke sal aanvaar met net die opleidings sertifikate en sonder die SASSETA sertifikaat.

Die skelms in die bedryf het die gap gesien en begin om sertifikate uit te ruik sonder om oordentlike opleiding te gee. Hulle het ook mense oortuig dat SASSETA SERTIFIKAAT glad nie nodig is en nooit nodig sal wees. By die skool waar ek my opleiding gedoen het, was ek vertel dat die SASSETA sertifikaat "opsioneel" was. Ek het bietjie beter geweet en daarop aangedring en die ekstra geld daarvoor betaal. Ek het gereeld gebel om te hoor of hulle vordering gemaak het. Dit het hulle maande gevat om die papierwerk weg te stuur aan SASSETA. 'n Paar jaar later het dit uitgekom (nadat hulle toegemaak is deur SAPS weens bedrog en n klomp ander onwettige goed) dat hulle mense se geld gevat en in hulle sak gedruk het sonder om die paperwerk weg te stuur aan SASSETA. Veral baie sekuriteits wagte is deur hulle gevang - die wagte het vaardigheids sertifkate gekry sonder om eers in a klaskamer te sit, enige eksamens te skryf of eers aan n vuurwapen te raak nie. Ek weet dat die skool waar ek my opleiding gedoen het was net een van baie wat sulke streke aangevang het.

So, as die polisie nou sertifikate sien van daai periode net voordat SASSETA verwang is met die PFTC is hulle automaties n bietjie skepties. As jy, soos ek, ongelukkig genoeg was om opleiding te doen by een van die skelms is hulle nog meer skepties en dan moet jy al die korrekte papierwerk he.

Jy kan probeer om n sertifikaat van SASSETA te kry, of jy kan ook maar n kans vat dat jy gaan regkom by SAPS/CFR met die nuwe aansoek. Sommige mense maak n verklaring by die DFO dat hulle al die opleiding reg gedoen het en is suksesvol daarmee, maar ander word later nog steeds by CFR geweier. Die raad wat jy gekry het om die wet gedeelte oor te doen is eintlik maklik en goedkoop, en dan weet jy vir seker dat dit reg is. Die koste en tyd om die wet oor te doen is minder as die frustrasie wat jy sal deurgaan om die SASSETA sertifikaat te kry of as jou nuwe aansoek geweier word weens onvoldoende opleidings papierwerk en dan sal jy anyway die opleiding moet doen, maar jy sal intussen miskien 6 maande verloor het.
User avatar
NoStepOnSnek88
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Tue Apr 04, 2023 1:41 pm

Re: Competency raad asb

Post by NoStepOnSnek88 »

Martin Hood explains the current firearms training crisis in South Africa.

YouTube Video Link:

https://youtu.be/p4s-oAhv4mY?si=iMVhGV_NDemZiM4g
User avatar
NoStepOnSnek88
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Tue Apr 04, 2023 1:41 pm

Re: Competency raad asb

Post by NoStepOnSnek88 »

PFTC NEWSLETTER 13 MAY 2026 -

Update on Firearm Training.

https://drive.google.com/file/d/1UCHrU- ... p=drivesdk
User avatar
NoStepOnSnek88
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Tue Apr 04, 2023 1:41 pm

Re: Competency raad asb

Post by NoStepOnSnek88 »

Martin Hood provides an update on the firearm & security training, which has been extended to 31 December 2026.

https://youtu.be/C6UJjP_Y2zI?si=HdkiJjxwTcQj3Eeq
Post Reply