.22 Hornet en 223 punte?
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
.22 Hornet en 223 punte?
Ekt gehoor die .22 Hornet en die 223 se punte is die selfde,is dit waar?
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Ja dit is. Die deursnee van die punt is .223 alhoewel my Hornet die .224 punte verkies.
Groete
Groete
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Hoekom ek vra is my neef het n laaistel vir sy .22 Hornet en vir sy 243,op sy .22 Hornet koop hy sulke mooi blink doppies met blink punt en rooi tip,ek wil vir my later n dice set kry dat hy vi my van daai mooi partone kan laai,so dan kan ons die punte en kruit se geld deel.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Op Pointblank se lys van kalibers is die .22 hornet 'n .223 en die .223 is 'n .224 . Waar is die slimmer manne?spekieries wrote: Ja dit is. Die deursnee van die punt is .223 alhoewel my Hornet die .224 punte verkies.
Groete
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Ek is als behalwe slim maar het gehoor die ouer Hornets skiet 223 en die nuweres 224. Moet my net nie vra watter is oud en watter nuut nie

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Sal maar hoor wat die ander se,as dit so is dan kan ek en my die kostes deel en elkeen gaan wen.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Jy is reg.Pvdw wrote: Ek is als behalwe slim maar het gehoor die ouer Hornets skiet 223 en die nuweres 224. Moet my net nie vra watter is oud en watter nuut nie![]()
![]()
![]()
Peet
The .22 Hornet's ancestry is generally attributed to experiments done in the 1920s using the black-powder .22 WCF at Springfield Armory.[2] Winchester adopted what had so far been a wildcat cartridge in 1930, producing ammo for a cartridge for which no commercially made guns yet had been built. It wasn't until 1932 that any company began selling commercially made guns for the cartridge.
Older guns generally have a slower twist rate of 1-16" (or one turn in every 16 inches (410 mm) of barrel length) for lighter bullets with a .223 caliber dimension. Newer guns feature a faster 1-14" twist for 40 to 45-grain (2.9 g) bullets in the more standard .224 caliber.
Geleen by Wikipedia...
So, as jy 'n ou gun het, kyk wat die twist van die loop is. Goeie begin om die eintlike kal. vas te stel.
Mooiloop!
Hein
Last edited by Hein M. on Mon Sep 19, 2011 9:25 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Hein dis n 223 Voere made in Germany,my pa het hom nuut gekoop in 1982,hoe kyk mens hoeveel die twist is?
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- saimportsuplies
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
ek het die selfde probleem en vrae gehad.
dag se
die ding staan so...jy moet jou loop laat meet of dit n .223 of n .224 is. die .223 loop wil die . 224 punte nie mooi skiet nie en jou druk is te hoog en so kry jy ook nie die spoed wat jy soek nie. so vir .223 loop koop jy .223 punte en vir die .224 loop koop jy .224 punte wat dan met ander woorde die selfde as die 223 rem of 222.50. of 222 rem is want hul loop is .224
MAAR, en n groot MAAR
jou hornet vat n kort ronde punt punt so op die boksie punte moet staan hornet anders moet jy die punt te diep in die doppie in druk om die petroon in die mag te kry en dan is jou jump na die lans te veel.
lang storie kort, maak seker jy koop Hornat punte en nie .224 vir 223 rem nie.
hoop dit help, net my 2c
francois

-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Is .223 = 5,56mm en .224 = 5,59mm wat se die manne met die instrumente om te meet? Want soos ek dit het is die .22 kaliber 5,59mm.
Hunter
Hunter
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Sniper,Sniper66 wrote: Ekt gehoor die .22 Hornet en die 223 se punte is die selfde,is dit waar?
Bevestig gou gou net...
Praat ons van 2 verkillende kalibers?
Die 22 Hornet en 223 Rem?
Soos reeds ges? is die "ouer" Hornets se deursnee .223
Maar al die nuwe gewere is .224 duim.
Dit beteken jy kan 45gr SP wat jy vir n Hornet laai ook in n 223 Rem geweer skiet want die deursnee van die loop is .224...
Hoop dit antwoord jou vraag...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Dis reg ja .22 Hornet en .223 Voere. Ek dink my geweer en my neef se geweer is amper die selfde ouderdom.As ek weer afgaan plaas toe dan sal ek nou mooi kyk wat staan op die boksie van daai punte,maar my neef het my gese die punte is die selfde,dalk druk hy net die punt verder in die doppie in soos jy se saimportsuplies.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Kort en lankSniper66 wrote: Dis reg ja .22 Hornet en .223 Voere. Ek dink my geweer en my neef se geweer is amper die selfde ouderdom.As ek weer afgaan plaas toe dan sal ek nou mooi kyk wat staan op die boksie van daai punte,maar my neef het my gese die punte is die selfde,dalk druk hy net die punt verder in die doppie in soos jy se saimportsuplies.
Jy kan die koeels oor en weer skiet, maar die rondeneuspunt 45gr Hornet punte is meer herlaaivriendelik en daar is nie drukprobleme nie.
Ek het meer weer vrekgesukkel met daardie rand wat vorm as jy die .244's (V-Max) seat in die Hornet dop - jy moet hom dieper seat om in die magasyn te pas...
Mooiloop!
Hein
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Ek het die op n Forum gekry.
Here is one way to look at it. Both the .223 & .22-250 (and .220 Swift) all shoot the same bullets, .224" in diameter but at different velocities. Per any given bullet weight the .22-250 will shoot the same weight bullet roughly 400 FPS faster than a .223 (and the .220 Swift may well add another 100 FPS onto that). To achieve that extra velocity the .22-250 burns roughly 1/3 more powder than a .223.
Op my neef se Hormandy v-max boksie staan 224 en sy gewone lood punte se boksie staan daar 223 op,dis net die kruit wat verskil tussen n slow en n fast burning.
Here is one way to look at it. Both the .223 & .22-250 (and .220 Swift) all shoot the same bullets, .224" in diameter but at different velocities. Per any given bullet weight the .22-250 will shoot the same weight bullet roughly 400 FPS faster than a .223 (and the .220 Swift may well add another 100 FPS onto that). To achieve that extra velocity the .22-250 burns roughly 1/3 more powder than a .223.
Op my neef se Hormandy v-max boksie staan 224 en sy gewone lood punte se boksie staan daar 223 op,dis net die kruit wat verskil tussen n slow en n fast burning.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: .22 Hornet en 223 punte?
Het nog 2 interesante web bladsye gekry...........
http://forum.pafoa.org/general-2/33619-223-224-a.html
http://www.6mmbr.com/223Rem.html
http://forum.pafoa.org/general-2/33619-223-224-a.html
http://www.6mmbr.com/223Rem.html
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere