Gesoek: AI 243 & AI 22250 FL die sets

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
SKOFFEL
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sat Jul 22, 2023 7:04 am

Gesoek: AI 243 & AI 22250 FL die sets

Post by SKOFFEL »

Goeie dag manne

Ek is graag opsoek na Accley Improved full length die sets vir 243 en n 22 250. Verkieslik Redding. As daar iemand is wat sal wil verkoop kontak my op nul798912055. Baie dankie

Groete

Dirkie
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Gesoek: AI 243 & AI 22250 FL die sets

Post by Toyrsi »

Kyk gerus op Feather and Furr se webblad. Hulle het 2 die stelle
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Gesoek: AI 243 & AI 22250 FL die sets

Post by Jaco Bezuidenhout »

Hi Dirkie ek het n 243 ackley imp redding de lux die set vir jou
Jaco
0717553693
Post Reply