Crypto mark
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Crypto mark
Wel dit kon seker slegter gaan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Crypto mark
Ek kort regtig n mooi dubbel om te gaan buffels jag op lang plaas....wonder of hy soooo 3 of 4 BTC my kantoe sal gooi as ek mooi vra.Capt. Yoda wrote:Wel dit kon seker slegter gaan
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Crypto mark
Net van die wat ek dop hou...dit lyk of XLM, SOL en ETH nou dalk n lekker koop is.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 351
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Crypto mark
EINA
Coreum- 3rd Generation Blockchain
Sologenic- Tokenizing Real World Assets (Stocks, Securities etc)
Onthou net, nie alle Cryptos is currencies nie, dit is n tegnologie waarin jy belê.
Groete
[/quote]
Stem 100% saam jou laaste parragraaf. Dit is presies die rede hoekom ek in die volgende twee belê het:-Ritchie wrote: Mon Dec 23, 2024 9:42 pmEk moes gou eers google waaroor FARTCOIN gan.....
"Built on the Solana and launched through Pump.fun, Fartcoin benefits from low cost and high speed transactions. However, unlike some memecoins that boast innovative utilities, Fartcoin’s appeal lies predominantly in its cultural and humorous value rather than technological advancements."
Dit klink soos een van die ander meme coins "unicorn moon poo"
Dit is seker ok as n ou op die "short" wil handel dryf.....en hoop vir n vinnige 10x, met n lae inset koste.
Net my 1/4c.....ek belê eerder in crypto wat nuwe tech onwerp, wat voor iewers n groot impak op die wereld ekonomie of bank stelsel, dalk mag/gan hê.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Coreum- 3rd Generation Blockchain
Sologenic- Tokenizing Real World Assets (Stocks, Securities etc)
Onthou net, nie alle Cryptos is currencies nie, dit is n tegnologie waarin jy belê.
Groete
[/quote]