Naand Almal
Ek hoop almal het n goeie nuwe jaar sover. Ek het lekker sakke droe swarthaak hout te koop. Hulle kom in 20kg sakke. Sakke word geweeg en die hout is defenitief droog.
Prys is R70 per sakkie afgelwer in Johannesburg. As ons 1 sentrale punt kan kry sal dit als vergemaklik.
Om dit ongelukkig die moeite werd te maak om die trok te stuur moet ons 500 op n slag vat.
Laat my weet as julle belangstel
Groete
Jacques
