Water bottel vir die somer…

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Water bottel vir die somer…

Post by JohanvB »

Was gou vir so week in die Oos Kaap, Steytlerville..

Elke dag die veld en berge in met my Quad bike, en ‘n Ou Army waterbottel.. probleem is hier by 12:00 is daai water so warm… winter werk die waterbottel goed…

Maar soek iets anders vir die somer wat die water lekker koud sal hou..

Wat beveel julle aan.

Dankie
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Supacow »

Atlasware
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Christo »

EcoVessel Boulder 946ml Bottle
R 759.20

R 949.00

-20%

Cape union Mart. Koop een keer. Hou ys vir 2+dae.

Daar is ook kleiner sizes
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Christo »

EcoVessel Boulder 946ml Bottle
R 759.20
R 949.00
-20%

Cape union Mart. Koop een keer. Hou ys vir 2+dae.

Daar is ook kleiner sizes
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by JohanvB »

Dankie!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Ds J »

Hier in die Kalahari/Molopo het byna elke plaasbakkie 'n 1l-fles van Atlasware. Hulle is gekrap, gestamp, vol duike ens, maar hulle hou!

Begin sommer dadelik met 'n 1l as dit kan, die kleineres (ek het 'n 750ml ) raak net te vinnig leeg op 'n warm dag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Capt. Yoda »

As ek so na al die tannies by die padel bane kyk is die een die nommer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Arnold »

Ek wil graag maklik ys in my fles kan gooi so verkies een waarvan die kop kan afskroef en daar dan n groot opening is. Die tipe fles het meestal dan n ander meganisme om water direk uit die bottel te gebruik.

Ek het n baie nice fles op Temu bestel en dit was min geld. Ons het sommer van die flesse vir die kinders ook bestel.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1383
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Water bottel vir die somer…

Post by snakker »

Arnold wrote:Ek wil graag maklik ys in my fles kan gooi so verkies een waarvan die kop kan afskroef en daar dan n groot opening is. Die tipe fles het meestal dan n ander meganisme om water direk uit die bottel te gebruik.

Ek het n baie nice fles op Temu bestel en dit was min geld. Ons het sommer van die flesse vir die kinders ook bestel.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Het jy dalk die link asb, Arnold?

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by OosKaapJagter »

Daar is niks fout met opgradering nie. Moet egter ook nie jou ou weermag waterbottel weggooi nie. Ek gooi gewoonlik myne so 4/5 vol water en druk dit in die vrieskas. Jy moet ruimte vir uitsetting los. Die volgende dag vat ek die kliphard gevriesde waterbottel saam. Teen die tyd dat ek die eerste keer dors word, het daar al genoeg water gesmelt.

So kry ek 'n groot gedeelte van die dag lekker koue water.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by JohanvB »

OosKaapJagter wrote: Sun Jan 04, 2026 11:32 am Daar is niks fout met opgradering nie. Moet egter ook nie jou ou weermag waterbottel weggooi nie. Ek gooi gewoonlik myne so 4/5 vol water en druk dit in die vrieskas. Jy moet ruimte vir uitsetting los. Die volgende dag vat ek die kliphard gevriesde waterbottel saam. Teen die tyd dat ek die eerste keer dors word, het daar al genoeg water gesmelt.

So kry ek 'n groot gedeelte van die dag lekker koue water.
Dankie
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Zuku »

OosKaapJagter wrote: Sun Jan 04, 2026 11:32 am Daar is niks fout met opgradering nie. Moet egter ook nie jou ou weermag waterbottel weggooi nie. Ek gooi gewoonlik myne so 4/5 vol water en druk dit in die vrieskas.
Waar is die "Like Button".

Ek vat altyd 2 saam , Een gevries en een in yskas
daans
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Tue Apr 21, 2015 8:36 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by daans »

Kyk gerus na Lizzard-flesse ook.
Goeie waarde.
.22 Lr Tikka T1X
.223 Zastava Mini Mauser
.303 BSA
6.5 Creedmoor Howa
9.3X62 Ruger No. 1
.375 Ruger Alaskan
12 Br BRNO
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by JPS »

Yeti werk baie goed.

Maar jy gaan heel moontlik moet invoer.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Alwin »

Capt. Yoda wrote: Sat Jan 03, 2026 9:08 pm As ek so na al die tannies by die padel bane kyk is die een die nommer
Jy weet seker jy het nou 'n klomp sensitiewe persoonlike inligting op die internet uitgelap? 8)
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Ockert1992 »

daans wrote: Sun Jan 04, 2026 9:11 pm Kyk gerus na Lizzard-flesse ook.
Goeie waarde.
Stem saam. Baie tevrede met myne. Moes ook dalk net die 1l gevat het.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by tau »

Christo wrote: Sat Jan 03, 2026 8:16 pm EcoVessel Boulder 946ml Bottle
R 759.20

R 949.00

-20%

Cape union Mart. Koop een keer. Hou ys vir 2+dae.

Daar is ook kleiner sizes
Ek het so een persent gekry en gedink dit is 'n oordaad foefie.... Hy werk. As ek op die plaas in in Namibie is koue water 'n luuksheid en die Ecovessel werk soos 'n bom. trek hom net in sokkie toe dan rattle en krap hy minder.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Water bottel vir die somer…

Post by Arnold »

snakker wrote:
Arnold wrote:Ek wil graag maklik ys in my fles kan gooi so verkies een waarvan die kop kan afskroef en daar dan n groot opening is. Die tipe fles het meestal dan n ander meganisme om water direk uit die bottel te gebruik.

Ek het n baie nice fles op Temu bestel en dit was min geld. Ons het sommer van die flesse vir die kinders ook bestel.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Het jy dalk die link asb, Arnold?

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Ek kry nie n link in die app nie, maar daar is n verskeidenheid.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Post Reply