Frankryk Jag 2025/2026

User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Frankryk Jag 2025/2026

Post by Methos »

Johan - Dit is totale gewig - dit was in die opdragte wat hulle voor die tyd vir ons gegee het - As die honde eers agter so een begin aanhardloop jaag hulle hom heeldag as mens hom nie skiet nie - Dan kan hulle nie gebruik word om ander groter varke te soek nie.

Daar was 6 geskeit in totaal - 2 van in die 90 kg, 2 van so 50 kg en 1 ander kleintjie en myne.

Cheers
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Frankryk Jag 2025/2026

Post by Methos »

Ek het Saterdag weer gejag - naby die plek waar ek laasjaar my trippel geskiet het en het weereens bietjie geluk gehad. Sommer twee keer.

Varke was 65kg en 30kg.

Hier is die video van dit - Laat my asb weet wat julle dink en like en subscripe en lewer sommer kommentaaar as julle wil.

https://youtu.be/VMRLjxhN5_s

Cheers
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Frankryk Jag 2025/2026

Post by tripodmvr »

Baie geluk. Jy kom nou reg met die vinnig skiet sien ek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Frankryk Jag 2025/2026

Post by Lategan1 »

Mooi Methos! Dit was nou lekker om te sien.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Frankryk Jag 2025/2026

Post by tripodmvr »

Soek ek die vark aan die oorkant teen die heuwel en intussen is hy hier by jou. Jy word nou 'n kranige varkjagter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Frankryk Jag 2025/2026

Post by Methos »

Hi daar almal.

Ek het die naweek weer 'n bietjie geluk gehad. Hier is die video - verskoon die donker video - ek het die kamera te veel na die lug laat kyk. Dit sou great footage gewees het as dit reg was. Maar sal daaruit leer.

https://youtu.be/c_9kCmmQfYI

Geseende Kerfees en voorspoedige nuwejaar vir julle almal!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Frankryk Jag 2025/2026

Post by tripodmvr »

Ek het jou voorgespring na ek gister die video gekyk het. Alles wat mooi is vir jou en die familie vir die feestyd.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply