Pasmaak Obendof Mauser .22

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Fanta300 »

IMG_2550.jpeg
IMG_2554.jpeg
IMG_2551.jpeg
R11000
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1836
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Rudi Fischer »

Dis nou ietsie mooi
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Thunderhead »

Hi hoeveel mags kom saam?
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Fanta300 »

Daar is net een maar kan dalk nog kry.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Pvdw »

Mini K98 aksie. Lekker geweer. Het self 'n oorspronklike 1. Lyk of die loop verander is of het hulle ook uit gekom met 'n dik loop model?
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Fanta300 »

WA my vir nog fotos. As jy na die gravering op die aksie en die loop kyk, lyk dit of hy so uit die fabriek uitgekom het.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by swc-tr »

Die kolf en gravering is nie standaard nie, heel waarskynlik na die tyd gedoen.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by projagter »

sal lekker bakkie geweertjie wees. Baie custom veranderings aangebring 😥 bv. kolfvervanging ens. Het nie meer versamelwaarde?.
As gebruiksgeweertjie sal baie genot verskaf. Prys bokant markwaarde.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Pappabeer »

Daai geweertjie het n ander kolf, loop en gravering/ gate in die aksie wat hom net nog n geweer maak wat vir iemand volgens sy smaak, sentiment, ens gebou is. Daar is geen versamel waarde aan die geweer nie, en dit is op die ou einde net nog ‘n .22.

Dit is telkemale waarteen ons mense waarsku wat pasmaak gewere bou. Dit is nie n belegging nie.

Markwaarde is dieselfe as n goed gebruikte, maar wel opgepaste Brno/ CZ. R6000 sal n goeie begin wees om vanaf te onderhandel.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Fanta300 »

Dankie Dewald. P
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Louisdewet »

Image

Dikloop weergawe. Nie goeie toestand nie maar oorspronklik en skiet nog mooi.

Sent from my iPhone using Tapatalk
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by projagter »

wat se band het jy op hom. ?
kry vir jou gewone leerband gesny uit wit gebreide beesvel met steenbok naairiem vasgevleg. lekker geweertjie - hou van die oopvisier vir daardie tarentaal wat opvlieg.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Pappabeer »

projagter wrote: Sun Dec 14, 2025 11:03 am wat se band het jy op hom. ?
kry vir jou gewone leerband gesny uit wit gebreide beesvel met steenbok naairiem vasgevleg. lekker geweertjie - hou van die oopvisier vir daardie tarentaal wat opvlieg.
Net soos met die kleurling volk op Elim wat van die beste dekgras lêers is gaan helfte van die forum nie weet wat jou riem is nie… Hulle werk in spanne van drie, nl die rietskieter, die pakker en die binnenaaier.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by projagter »

:laugh: Kry jy die beesvel vir die geweerband se sny - ek het die naairiem om hom aan geweer te sit.
mooiloop
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by Louisdewet »

projagter wrote:wat se band het jy op hom. ?
kry vir jou gewone leerband gesny uit wit gebreide beesvel met steenbok naairiem vasgevleg. lekker geweertjie - hou van die oopvisier vir daardie tarentaal wat opvlieg.
Kom maar so van my oom af.

Kort ek nie dan wit leer skoene saam met die wit gebreide beesvel band nie?

Sent from my iPhone using Tapatalk
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Pasmaak Obendof Mauser .22

Post by projagter »

daardie beesvel of gemsbokvel band sal later so bruin vuil kleur kry -- dan het hy karakter-- so kry sommer vir jou paar Wuppertal velskoene.
Post Reply