Naand Manne
Met al die nuwe tegnologie op die mark(ek ihet grootgeword met ‘n kooperasie Coleman spotlight en later het ons Lightforce 170 en 240 gebruik om in die nag te jag.
Wat is deesdae die inding?
Algemene plaasbakkie nag jag(ystervarke, springhase en die odd jakkals wat te dom is om weg te hol)
Enige advies sal waardeer word!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Skietlamp Advies
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skietlamp Advies
Lightforce 240mm Blitz is steeds die go-to wat waarde vir geld, eenvoud en werking aanbetref. Halogeen is maar baas.
Die HID ligte is baie wit (te helder) en hul bulbs is mal duur.
As jy 'n halogeen lig soek wat beter as enige ander een skyn, kan jy na Fyrlyt kyk.
Maar hulle is duur. Ek het so klompie jare gelede 'n Hellfyr 12000 ingevoer toe kos hy rondom R14,000.00
Ek kon hom nie deur 'n dimmer trek nie toe verkoop ek hom weer, maar flip hy het geskyn!
https://www.fyrlyt.com/spotlights-hellf ... fyr-profyr

Goed, beter, 6millimeter!