Ek is opsoek na so n lee hand press.
Indien iemand dalk een het wat rondlê of weet van n nuwe een erens by n betroubare winkel sal ek dit baie waardeer.
LEE BREECH LOCK HAND PRESS
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: LEE BREECH LOCK HAND PRESS
PM op pad.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: LEE BREECH LOCK HAND PRESS
Reggekom Baie dankie. Het sommer n vroee kersgeskenk gekry van Ds J.
Hier is darm nog aangename en goeie mense in ons gemeenskap.
Ek se altyd vir my self as dit nie vir die mense was wat in die skiet gemeenskap is nie het ek al lankal opgehou.
Groete

Groot plesier