Ek kort raad, asseblief.
Het enigiemand onderfinding met die Tract Toric TORIC UHD 4-25X50 34mm MRAD ELR FFP teleskope?
Die spesifikasies lees goed, maar ek wonder oor duursaamheid en naverkope diens.
Enige raad word Waardeer.
Raad asseblief - Tract Optics
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Raad asseblief - Tract Optics
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Raad asseblief - Tract Optics
Amazing teleskope, maar jy gaan sukkel in SA met na verkoop diens omrede hulle nog nie n verskaffer in SA het nie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Raad asseblief - Tract Optics
Dankie Perry
Opvolg vraag: Tract Toric of Vortex Viper PST gen 2?
Opvolg vraag: Tract Toric of Vortex Viper PST gen 2?
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Raad asseblief - Tract Optics
Een met SA Verteenwoordiging en een sonder
Ek is persoonlik mal oor die Tract, as ek in Amerika gebly het sou ek nie eers getwyfel het watter een nie.
Maar omrede ek in SA bly, soek ek iets waarmee ek nie gaan sukkel om waarborg te gebruik nie.
Ek is persoonlik mal oor die Tract, as ek in Amerika gebly het sou ek nie eers getwyfel het watter een nie.
Maar omrede ek in SA bly, soek ek iets waarmee ek nie gaan sukkel om waarborg te gebruik nie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Raad asseblief - Tract Optics
Ek het 3x Tract teleskope en ek sal met die grootste gemak nog van hulle koop. Great glas, stel presies, en vertoon ook goed. Hulle het wel deesdae n verspreider in SA, maar naverkope diens gaan jy waarksynlik nie die kant kry nie. Hulle is ooknie noodwendig goedkoop nie. Maar ek geniet myne kwaai.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Raad asseblief - Tract Optics
Stuur asb bietjie die verspreider se besonderhede. Ek het ruk gelede direk met hulle gepraat, en toe was daar nog niemand nie.
Dankie
Dankie
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Raad asseblief - Tract Optics
Dit sal great wees as hulle verteenwoordiging in SA gevestig raak.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06