Hi guys...any1 here that MIGHT...Just Might have an thermal or Nightsight laying around?.....scope or handheld will do....im kinda new into the varminting thing....and ill need some equipment.....but unf i wont be able to buy new items...AT ALL....the prices is sky high....
Ill cover the postage if needed....PLZ pm me with what you might have.....
Oooh849125530
Sorted..Thermal or nightsight scope
-
Jurgens308
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sun Nov 23, 2025 10:28 am
Sorted..Thermal or nightsight scope
Last edited by Jurgens308 on Tue Nov 25, 2025 9:51 pm, edited 1 time in total.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Gewoonlik stel mense hulle self voor as hulle by n kampvuur opdaag. Weet nie of iemand so iets het wat rondlê nie, juis agv die prys.
Maak 'n verskil
-
Jurgens308
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sun Nov 23, 2025 10:28 am
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Hi mnr....ek swlf weet dit is n "Long Shot"Ratel wrote: Sun Nov 23, 2025 2:43 pm Gewoonlik stel mense hulle self voor as hulle by n kampvuur opdaag. Weet nie of iemand so iets het wat rondlê nie, juis agv die prys.
Maar ek probeer nogsteeds....
Ek soek gladni dienietem verniet nie...
Ek sal ook beruid wees om hom tekoop op instalments...en dan eers ontvang met laaste paaiement...wat ookal die verkoper versoek
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Welkom. Wat Ratel einlik sê is dat daar n nuwe lede aansluiting draad is waar nuwe lede Hallo sê en hulle self voorstel. Word ook verwag dat nuwe lede groep reëls lees om misverstande te voorkom.Jurgens308 wrote: Sun Nov 23, 2025 10:19 pmHi mnr....ek swlf weet dit is n "Long Shot"Ratel wrote: Sun Nov 23, 2025 2:43 pm Gewoonlik stel mense hulle self voor as hulle by n kampvuur opdaag.
Onthou party ou Ooms in nog gewoond aan die "ou" regte manier van dinge doen op die groep. So beskou jouself as uitgetrap
Gewoonlik ook as jy n idee gee van watter produk en prysklas jy soek sal jy dalk bietjie makliker regkom.
Nogmaals welkom op die groep.
-
Jurgens308
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sun Nov 23, 2025 10:28 am
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Haha....ok ek sien....jammer daaroor manne.....ek vra onverskoning......
Ek is Jurgens...ek woon in bronkhorspruit gauteng.....
En om meer spesifiek tewees.....
Ek soek iets soos die ATN Xsight
Pard scope
Pulsar scope kan ook werk....ek het so 10k op die oomblik om tespandeer....
Bja dankie vir die verwelkome...
Ek is Jurgens...ek woon in bronkhorspruit gauteng.....
En om meer spesifiek tewees.....
Ek soek iets soos die ATN Xsight
Pard scope
Pulsar scope kan ook werk....ek het so 10k op die oomblik om tespandeer....
Bja dankie vir die verwelkome...
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Welkom Jurgens. Praat met Geno op die forum. Hy het partykeer goeie gebruikte thermal teen billike pryse.
Maak 'n verskil
-
Jurgens308
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sun Nov 23, 2025 10:28 am
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Bja danki mnr....ek is juis besig om met hom tepraat oor n ATNRatel wrote: Mon Nov 24, 2025 7:44 pm Welkom Jurgens. Praat met Geno op die forum. Hy het partykeer goeie gebruikte thermal teen billike pryse.
-
Jurgens308
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sun Nov 23, 2025 10:28 am
Re: Wanted..Thermal or nightsight scope
Baie dankie manne....ek het reg gekom...
