Eerste Kanadese jag

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: Eerste Kanadese jag

Post by Francois Hugo »

Hello Ben,

Ken glad nie van daardie klas van vet op wild nie, veral daar waar ek al in die goeie ou SAF en Suidwes gejag het nie.

Het al SAF takbok geskiet en hulle is nogals nog vet in die winter. My ondervinding is die naaste wild wat ek al so vet gesien het is Gemsbok en dan ook net in uiters goeie omstandighede. In die Karoo en al in die Karasberg in Suidwes omgewing, wat ek al daai klas van vet gemsbok gesien het.

Is die wild oor die algemeen so vet? Of is dit maar oor hulle takbokrige goed is, want die ken ek nogal met 'n vetjie aan.

Groete uit die Namakwaland

Francois Hugo
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: Eerste Kanadese jag

Post by Francois Hugo »

Hello Ben,

Ken glad nie van daardie klas van vet op wild nie, :): veral nie daar waar ek al in die goeie ou SAF en Suidwes gejag het nie.

Post Reply