Hallo Manne,
@Frederik se pa is laas week oorlede op Ellisras, en hy het 'n klein hoenderboerdery gehad.
Frederik is nog besig om goed uit te sort, en daar is nie veel sein nie.
Hy is opsoek na iemand wat al die hoenders kan oorneem:
Broilers @ R45 Stuk vir die hele lot
195 groot hoenders batch gaan 8 weke 5 dae wees 21 Nov
480 Hoenders van batch 14 Sept
100 hoenders batch 20 Sept.
90 Bosvelders - Helfte Hane, Helfte lĂȘ Henne @ R100 stuk
Sy sein is tans 'n probleem, maar stuur hom asb 'n WhatsApp op +27 83 7nul9 892sewe
Ek probeeer hom net help om die proses aan die gang te kry, so verskoon asb as daar dalk onduidelikhede is.
Hoenders - Ellisras ('n Hele trop!)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Hoenders - Ellisras ('n Hele trop!)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hoenders - Ellisras ('n Hele trop!)
Dankie Deon,
Nounet Tuis gekom na paar dae se deurmekaar.
Nounet Tuis gekom na paar dae se deurmekaar.
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Hoenders - Ellisras ('n Hele trop!)
Daai Bosvelders is n goeie geharde hoener en bosluise se baas, hier by my pik hulle die bosluise van die beeste af. Die prys is baie goed
Stephen