Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie middag manne.
Het iemand dalk 'n S3 4-25X50 MRAD wat in die mark is?
Sal kyk na 6-36 ook maar glo dit gaan te duur wees.
Of kan een van die geweerwinkels nie dalk so ene'tjie op Black Friday spesial gooi en my 'n vroeë heads-up gee nie
Laat weet asb.
Leon ( 082 821 4724)