Hi Almal
Ek is op soek na 'n 2de handse dot (beperkte budget) vir 'n pistool. Iets soos die Vortex Defender XL wat 'n groen dot opsie het sal ideaal wees - die oe werk nie so lekker saam met rooi nie.
As iemand dalk iets in die lyn het wat beskikbaar is laat weet gerus dat ons kan onderhandel.
Dankie.
Fano
Whatsapp sommer: 07 dubbel 6 474 dubbel 7 6
