Dagse Manne en Dames ,
Greetings and salutations
Is daar dalk mense met 300WM geweer wat met BARNES Vortex ammo skiet ?
Ek kort veertig {40} doppies ( twee bokse ) om n honderdtal ( 100 ) optemaak ( vir herlaai doeleindes )
As jy van die fabrikaat doppies het en wil verkoop laat asb weet
Dankie
Gesoek - BARNES 300WM doppe
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Gesoek - BARNES 300WM doppe
DankieArnold wrote: Fri Oct 24, 2025 11:50 am Sterkte, ek het nuwe Norma doppe vir jou
https://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=909907#p909907
Niks fout met Norma
Wil nie oor pryse kibbel nie ( weet nie of dit hier toelaat baar is of nie ?
Ek sien splinternuwe SAKO heelwat goedkoper
My begroting se toestand is vergelyk aan huidige toestande in hierdie geliefde land van ons ..
Rede hoekom ek verkieslik gebruike ( once fired ) doppies soek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Gesoek - BARNES 300WM doppe
As jy doppe goedkoper kry is dit great, veral SAKO. Kan jy my dalk laat weet waar aangesien ek opsoek is na nuwe Sako 243 Win doppe
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Gesoek - BARNES 300WM doppe
Ek het Barnes doppe vir jou.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Gesoek - BARNES 300WM doppe
Dankie - DM gestuur
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Gesoek - BARNES 300WM doppe
24/7 Hunter sien op webwerfArnold wrote: Fri Oct 24, 2025 3:27 pm As jy doppe goedkoper kry is dit great, veral SAKO. Kan jy my dalk laat weet waar aangesien ek opsoek is na nuwe Sako 243 Win doppe
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Gesoek - BARNES 300WM doppe
Skiet my of praat met my.
Daar is 39.
Daar is 39.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Gesoek - BARNES 300WM doppe
Mag ek U 'n DM skiet .. ?
Dan praat ons .. alte lekker
Intussen dibs ek die doppies
