Goeie môre manne. Ek sit met 'n Austen Brandkluis wat ek wil verkoop. Buite mates is 450x450 en hy is 600mm hoog. Dit het 6 manne en 'n paar swetse gevat om hom op my bakkie gelaai te kry, so ek sal verkies om hom so spoedig moontlik by iemand te kom aflaai, eerder as om weer die hele laai proses te moet deurmaak. R5000
Groete Jacques
082 301 9560
Austen Brandkluis (VERKOOP)
- JBarlow
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Fri Sep 06, 2013 1:20 pm
Austen Brandkluis (VERKOOP)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.