Dag ouens,
Soos die opskrif lees, ek is opsoek na so 2 pakkies .224 - 75gr Swift Scirocco koelle. Indien jy kan help, stuur sommer n whatsapp na 082 3ses4 077ses asb.
Groete
Gesoek - Swift Scirocco .224 - 75gr koeels
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Gesoek - Swift Scirocco .224 - 75gr koeels
Dink savuti het adverteer
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Gesoek - Swift Scirocco .224 - 75gr koeels
Hulle het ja maar dis ander kalibers - Daar het nie 224 ingekom nie.