Goeiemore almal,
Ek is opsoek na die bostaande cronograaf. As iemand dalk al wil opgradeer of syne nie meer gebruik nie.
Groetnis,
Frikkie
0829217994
Garmin C1 crony
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Garmin C1 crony
Safarihet hulle vir R10999 die aweek