
Sierra Blitzking special!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Sierra Blitzking special!
Manne, die prys sal nie gou weer verby kom nie, so spring op dit!


Goed, beter, 6millimeter!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Sierra Blitzking special!
Jis dis 'n goeie prys. Geno het jy nie sulke specials in 223 Blitzking nie?
Maak 'n verskil
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sierra Blitzking special!
Ek wens! Hulle is maar duur teen R940 per 100 vir 55gr Blitzking
Goed, beter, 6millimeter!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Sierra Blitzking special!
Ja dis waar. Dankie GenoGeno wrote: Fri Oct 03, 2025 12:20 pm Ek wens! Hulle is maar duur teen R940 per 100 vir 55gr Blitzking
Maak 'n verskil