Dagsê,
Ek hoop iemand kan help met 'n node of twee asb?:
Kaliber: 260 Rem
Tikka Varmint
Looplengte: 600mm
Twist:1 in 8
Dopkapasiteit: Norma 55,5gr (fired)
Kruit: N550 Vitavouri @ 44gr
Primer: cci br2
Punt/koeel: 100gr hornady eldm-vt
Tpl: 71.6mm (magasyn beperk
Doplengte:51.7mm
Spoed behaal(Garmin C1):Ft/sek
3062
3072
3066
3081
3080
3098
3088
3103
Baie dankie solank
Hulp met 260 Rem asb
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met 260 Rem asb
1. Maak net seker van jou doplengtes. Maak hulle effe korter as die maksimum lengte wat vir die 260 aangetoon word. So 0,10mmm.
2. Spoedmikpunt is 3200vps en 45,8gr sal jou naby bring. Druk bereken as 55K psi wat goeie ontbranding sal bevorder. Die ES van 41vps is bietjie hoog.
2. Spoedmikpunt is 3200vps en 45,8gr sal jou naby bring. Druk bereken as 55K psi wat goeie ontbranding sal bevorder. Die ES van 41vps is bietjie hoog.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Hulp met 260 Rem asb
Dankie Oom Tripod
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Hulp met 260 Rem asb
Oom Tripod,
45,8gr het die volgende spoed gelewer:ft/sek
3273
3270
3281
3275
3274
Sd=3.7 en spread van11,4
Spoed is bietjie hoër as 3200ft/sek maar nommers lyk nogal goed.
Groepe kan bietjie kleiner
Bly ek by die lading en speel met puntdiepte of probeer ek nader aan 3200ft/sek uitkom?
Dankie by voorbaat
45,8gr het die volgende spoed gelewer:ft/sek
3273
3270
3281
3275
3274
Sd=3.7 en spread van11,4
Spoed is bietjie hoër as 3200ft/sek maar nommers lyk nogal goed.
Groepe kan bietjie kleiner
Bly ek by die lading en speel met puntdiepte of probeer ek nader aan 3200ft/sek uitkom?
Dankie by voorbaat
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met 260 Rem asb
Jou ES is nou baie beter, maar jy het nou turbo effek gekry. Met die nuwe data wys dit op 44,3gr en 3186vps. Ek sou 44,3; 44,6 en 44,9gr laai om te sien wat die spoed en groepe doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br