Boyds invoerders?
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Boyds invoerders?
Môre almal, wie bring Boyds kolwe in. Ek soek na n spesifieke kolf vir n CZ 223. Dankie
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Boyds invoerders?
Mmm... Lamtjop word verwys na Skaapboer. Ek dink dit is Mellies wat elke keer sê "met 'n vleisie". 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Boyds invoerders?
Kyk gerus op GunSA se webwerf. Hulle het nogal groot verskeidenheid Boyds en kan dalk vir jou invoer wat jy soek.
Maak 'n verskil
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Boyds invoerders?
Lamtjop en Skaapboer het mekaar gevind
