Dag ouens,
Soos die opskrif lees - Ek is opsoek na n ouer Sako / Sauer geweer in .300 Weatherby, wat nog in redelike goeie toestand is. Sako het hom in die 75 en nog een of twee ander modelle gedoen, en Sauer het hom definitief in die 202 gedoen.
Daar was so week of twee gelede n ou in George wat n Sauer adverteer het, maar dit het redelik gou aan die lig gekom dat dit n scam was.
Kontak asb op 082 3ses4 077ses indien jy van iets weet wat beskikbaar is.
Groete
Gesoek - Ouer Sako / Sauer in .300 WBY
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am