Burris Eliminator 6

Post Reply
User avatar
Sakkie Rust
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am

Burris Eliminator 6

Post by Sakkie Rust »

Middag manne

Enige iemand al die Eliminator 6 aan geskaf en getoets in die jag veld , gee bietjie julle opinies , voordele en nadele , is die scope die geld werd? Die DS is darm nog n ver pad voor as dit kom by prys .

Groete Sakkie
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1396
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Burris Eliminator 6

Post by snakker »

Wat ek by vriend van my in Safari se teleskoop afdeling gehoor het: die Eliminator 6 is goed, solank jy nog nie 'n DS besit nie. Hy sê baie manne wat reeds DS het het al een kom koop as goedkoper opsie. Hulle het later teruggebring en geld bygesit vir 'n DS.

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

User avatar
Sakkie Rust
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am

Re: Burris Eliminator 6

Post by Sakkie Rust »

Naand Snakker
Ekt geen ondervinding met die klas scopes nie . Sal graag met so scope wil skiet , maar het nou nie daardie opsie nie . Ek wonder of die kruishaar nie te besig is as jy in die jagveld is nie . Sal jy sonder die rangefinder kan skiet as die battery pap is . As jy op die plaas kom en die zero is uit , stel jy net die clicks op die turrets , of het dit n effect op die dope wat die scope gee ?
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1396
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Burris Eliminator 6

Post by snakker »

Ek het net 'n DS, hy het duplex kruis - so as battery doodgaan moet jy "kentucky windage" hold over skiet. Die Burris het horus-styl reticle, so al gaan battery dood kan jy steeds op reticle skiet, mits jy die "dope" vir jou geweer ken

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 994
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Burris Eliminator 6

Post by Kallie Fernhout »

Die Burris se kruis is net vir my te dik, hy maak n springbok kop toe op 300m.
Vir die manne met swakker oë sal dit nie pla nie maar vir my wat hou van n din kruis is dit n no-go.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1396
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Burris Eliminator 6

Post by snakker »

snakker wrote:Ek het net 'n DS, hy het duplex kruis - so as battery doodgaan moet jy "kentucky windage" hold over skiet. Die Burris het horus-styl reticle, so al gaan battery dood kan jy steeds op reticle skiet, mits jy die "dope" vir jou geweer ken

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Maklike oplossing is hou altyd 'n paar spaar batterye in jou geweersak. Ek dink jy gaan nooit spyt oor 'n DS wees nie

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13581
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Burris Eliminator 6

Post by Capt. Yoda »

Ek het al met al 2 gejag en ek weet nie of ek die verskil op n DS sal betaal tensy ek nou n uit en uit Swaro fan is nie, die enigste nadeel is wel soos Kallie se dat die kruis of kol bq groot is. Ja met n DS moet jy ma paar battery saam vat want hulle is altyd pap en jy gaan n ent soek om daai bat in n klein dorpie te koop. Geen idee watse bat die Burris vat nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply