Lyk my dit is wetenskap op sy eie? So hy vang die foelie se koue op en nie die hitte van die sonstrale nie? Lyk my ek moet maar bly by die goed wat met knoppies en slingers werk.Freddie101 wrote: Fri Jul 22, 2022 4:31 pm die foelie weerkaats die hitte so is koud en wys swart op white hot mode...
THERMAL TEIKEN EN ZERO
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: THERMAL TEIKEN EN ZERO
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: THERMAL TEIKEN EN ZERO
ek plak swart duct tape op n wit tikpapier en laat le so 30sek in son
hy hou sy hitte en jy sien die thermal immage duidelik
hy hou sy hitte en jy sien die thermal immage duidelik
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel