Hi Manne,
My .223 se loop is stadig besig om tot ń einde te kom na ń hele paar duisende skote.
Ek wil graag ń nuwe loop opsit met die idee om 75gr ELD-M te skiet.
Wie het al lope laat sny vir die punte? Watse twist beveel julle aan en wie het dit vir julle gedoen?
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Wil .223 herloop vir 75gr punte enige raad?
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wil .223 herloop vir 75gr punte enige raad?
Hi
Die 223 stabiliseer nie n 75gr ELD-M lekker uit n 8 twist loop teen seevlak nie.
Ek het al die 80gr ELD-M en nou die 80gr SMK ook probeer. Groepe draai altyd hier rondom 1 MOA, dalk bietjie kleiner, maar nie daai eengat groepe wat mens verwag nie.
Ek gaan nog bietjie speel met die 80gr SMK.
Die 73gr ELD-M en 77gr SMK werk weer baie mooi. Ek sou dus voorstel dat jy n 7 twist loop kry as jy die ander langer koeëls wil skiet.
In die vinniger 22-250 werk die 8 twist weer mooi met die 75gr ELD-M.
My ervaring is van n Tikka met 8 twist en n huidige custom geweertjie met 8 twist.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Dankie Arnold. Ek weet daar is klomp manne wat hulle laat bou vir veldskiet om 75gr te skiet. Ek het verwag mens gaan na 1:7 of 1:7.5 moet gaanArnold wrote:Hi
Die 223 stabiliseer nie n 75gr ELD-M lekker uit n 8 twist loop teen seevlak nie.
Ek het al die 80gr ELD-M en nou die 80gr SMK ook probeer. Groepe draai altyd hier rondom 1 MOA, dalk bietjie kleiner, maar nie daai eengat groepe wat mens verwag nie.
Ek gaan nog bietjie speel met die 80gr SMK.
Die 73gr ELD-M en 77gr SMK werk weer baie mooi. Ek sou dus voorstel dat jy n 7 twist loop kry as jy die ander langer koeëls wil skiet.
In die vinniger 22-250 werk die 8 twist weer mooi met die 75gr ELD-M.
My ervaring is van n Tikka met 8 twist en n huidige custom geweertjie met 8 twist.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Wil .223 herloop vir 75gr punte enige raad?
'n Tikka met 1:8" loop stabiliseer die Hornady 75gn ELD-M koeëls teen 700m bo seevlak en hoër.
Die teoretiese giroskopiese stabiliteitsfaktor werk uit op 1,3. Ons weet dat 'n Sg van 1,5 of meer ideaal is.
Die Hornady 75gn ELD-M koeëls se pakkie sê "1:7" twist required".
Ek sou dus voorstel om die loop in 1:7" of 1:7,5" te bestel.
Kyk ook hoe lank jy kan gaan. 'n Paar duim ekstra looplengte gaan baie help met die kombinasie.
Jy noem nie watse geweer jy wil laat herloop nie, maak maak seker dat jou magasyn meer as 58mm TPL kan hanteer. Iewers naby 64 of 65mm TPL magasynlengte is baie nuttig vir die kombinasie.
Die teoretiese giroskopiese stabiliteitsfaktor werk uit op 1,3. Ons weet dat 'n Sg van 1,5 of meer ideaal is.
Die Hornady 75gn ELD-M koeëls se pakkie sê "1:7" twist required".
Ek sou dus voorstel om die loop in 1:7" of 1:7,5" te bestel.
Kyk ook hoe lank jy kan gaan. 'n Paar duim ekstra looplengte gaan baie help met die kombinasie.
Jy noem nie watse geweer jy wil laat herloop nie, maak maak seker dat jou magasyn meer as 58mm TPL kan hanteer. Iewers naby 64 of 65mm TPL magasynlengte is baie nuttig vir die kombinasie.
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Wil .223 herloop vir 75gr punte enige raad?
Dankie Alwin,Alwin wrote:'n Tikka met 1:8" loop stabiliseer die Hornady 75gn ELD-M koeëls teen 700m bo seevlak en hoër.
Die teoretiese giroskopiese stabiliteitsfaktor werk uit op 1,3. Ons weet dat 'n Sg van 1,5 of meer ideaal is.
Die Hornady 75gn ELD-M koeëls se pakkie sê "1:7" twist required".
Ek sou dus voorstel om die loop in 1:7" of 1:7,5" te bestel.
Kyk ook hoe lank jy kan gaan. 'n Paar duim ekstra looplengte gaan baie help met die kombinasie.
Jy noem nie watse geweer jy wil laat herloop nie, maak maak seker dat jou magasyn meer as 58mm TPL kan hanteer. Iewers naby 64 of 65mm TPL magasynlengte is baie nuttig vir die kombinasie.
Dis ń Tikka varmint. Ek het darem nou ń Water Riflesman magesyn. Ek het die 73gr in die standaard loop geskiet en het my magesyn self gemodify tot nou maar my WR is oppad
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wil .223 herloop vir 75gr punte enige raad?
As jy met hom wil 223 Veldskiet laat die reels toe dat ‘n 26duim loop mag hê en maksimum geweer gewig van 6kg
Die 75gr Eldm is baie lank en jy kan dalk met donuts sukkel(hou dit in jou agterkop)
Meeste manne wat die 8 twist skiet gebruik
70gr Berger
75gr Berger
73gr EldM
69gr Scenar of Sierra
Die 75 EldM dink ek moet jy genoeg spin en ek vermoed die 223 se spoed(rondom 3000fps) met daai gewig is marginaal.
Teen 3200fps plus in 8 twist werk die 75gr baie beter(22-250/22Dasher snelhede)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die 75gr Eldm is baie lank en jy kan dalk met donuts sukkel(hou dit in jou agterkop)
Meeste manne wat die 8 twist skiet gebruik
70gr Berger
75gr Berger
73gr EldM
69gr Scenar of Sierra
Die 75 EldM dink ek moet jy genoeg spin en ek vermoed die 223 se spoed(rondom 3000fps) met daai gewig is marginaal.
Teen 3200fps plus in 8 twist werk die 75gr baie beter(22-250/22Dasher snelhede)
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Wil .223 herloop vir 75gr punte enige raad?
WR se 2,6" (66mm) weergawes, 6 of 10-skoot werk uitstekend.JacquesSAKO.308 wrote: Sun Aug 10, 2025 3:44 pm Dankie Alwin,
Dis ń Tikka varmint. Ek het darem nou ń Water Riflesman magesyn. Ek het die 73gr in die standaard loop geskiet en het my magesyn self gemodify tot nou maar my WR is oppad
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Die omgeboude Tikka plastiek-magasyne het soms nukke, maar help darem in 'n noodgeval. Die standaard magasynveer lyk my is die grootste probleem op 'n ombouing.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Wil .223 herloop vir 75gr punte enige raad?
As dit kom by die standaard .223 Tikka magesyne, sukkel my geweertjie met die 4rde rondte. Ek het nou al twee van hulle.
Daarom het ek vir my ʼn CTR kolf gekry. Die CTR magesyne kan langer patrone laai en voer die rondtes sonder enige probleem.