Hulp met .223 lading asb?

Post Reply
nickboshoff
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Fri Apr 18, 2025 1:09 pm

Hulp met .223 lading asb?

Post by nickboshoff »

CZ 527 .223 Varmint
630mm loop
Kamer 56.67mm
Lapua doppe
Hornady FMJ B/T 55gr
Dop vol 30.55
Somchen S335. Dev -0.7
Loop twist 1:12

Dis al info beskikbaar. Nog nie die geweer geskiet nie, dus is tpl ens onbekend.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Hulp met .223 lading asb?

Post by Alwin »

Gebruik gerus Somchem se aanbevole laaidata.
Jy gaan waarskynlik jou dopvolume opgebruik voordat jy hoë druk gaan bereik.
Vir 'n 1:12" loop is 50 - 60 gn gemantelde koeëls gewoonlik reg.
Die Hornady volmantels gee gewoonlik nie die beste groeprings nie, maar hulle sagtepunt koeëls en die 50 - 55 gn plastiekpunt koeëls kan puik presteer, as jou geweer van hulle hou.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met .223 lading asb?

Post by tripodmvr »

Is 56.67mm die maksimum TPL met die 55g koeël? Indien wel sal ek 55,7mm as TPL aanbeveel. As dit anders is, kry die maksimum en maak die lengte dan 1mm korter. Ek sou nie langer as 57,4mm laai nie - dit verseker 'n goeie greep op die skag.

S335 se laaiwydte is maar van 23,2 tot 24,4gr volgens Somchem. S321 het 'n wydte van 2,6gr en werk die beste in my Howa.

Begin met 23gr en gaan op in 0,5gr inkremente en stop as jy 3000vps oorskry. Bring dan die syfers dat Quick Load dit kan beloer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
nickboshoff
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Fri Apr 18, 2025 1:09 pm

Re: Hulp met .223 lading asb?

Post by nickboshoff »

Dankie, is nou op die Baan.
Post Reply