Goeie more,
Ek wil graag vir my .22 (Bergara B14R) 'n kanldemper opsit. Op die stadium is daar baie opsies, maar die Ase Utra se Echo 1 lyk vir my na 'n baie goeie opsie.
Nou is daar 'n paar opinies om eerder 'n knaldemper met 'n barrel tuner op te sit. Daar is baie drade op die www wat se op die korter lope is daar nie noemenswaardige voordele nie.
Wat se die manne met die praktiese ondervinding?
.22 LR met of sonder "barrel tuner"
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
.22 LR met of sonder "barrel tuner"
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .22 LR met of sonder "barrel tuner"
Daar is basies 3 maniere om die vibrasie in jou loop (node) stadiger te maak, gewig voor op n kort loop (tuner in die geval), langer loop en dan "stepping" van die loop wat n paar jaar terug gewild was in veral kort afstand BR.
In teorie sal n kort loop sonder gewig voor op die kroon kort nodes he so ek sou se die tuner op veral n kort loop gaan beter werk as wat www vir jou se.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .22 LR met of sonder "barrel tuner"
My persoonlike ondervinding is dat 'n dun loop baie meer gevoelig is vir akkurate nodes as 'n dikke.
Die teorie is dat die dun loop meer "uitsit" op die "golf" wat in die loop op-en-af hardloop as 'n dikke, bloot omdat die dikke meer energie kan absorbeer.
Hoeveel 'n .22LR se loop nou vervorm as die skoot afgaan is natuurlik 'n ander saak. Die "vibrasies" is nie naastenby in die selfde orde as die van 'n hoë-druk senterslag geweer nie.
Ek vermoed dat konstante spoed van die ammunisie meer effek op jou groeperings het as die vibrasies se nodes.
Met ander woorde, ek glo nie die goodkoop .22 ammu wat jy in 'n 2000 rondte emmer koop, gaan beter groepeer met 'n "tuner" as behoorlike (en DUUR) kompetisie ammu daarsonder nie. En dan gaan daar waarskynlik iemand wees wat my verkeerd gaan bewys met sulke goedkoop ammu, want sy geweer hou juis van hulle...
Die teorie is dat die dun loop meer "uitsit" op die "golf" wat in die loop op-en-af hardloop as 'n dikke, bloot omdat die dikke meer energie kan absorbeer.
Hoeveel 'n .22LR se loop nou vervorm as die skoot afgaan is natuurlik 'n ander saak. Die "vibrasies" is nie naastenby in die selfde orde as die van 'n hoë-druk senterslag geweer nie.
Ek vermoed dat konstante spoed van die ammunisie meer effek op jou groeperings het as die vibrasies se nodes.
Met ander woorde, ek glo nie die goodkoop .22 ammu wat jy in 'n 2000 rondte emmer koop, gaan beter groepeer met 'n "tuner" as behoorlike (en DUUR) kompetisie ammu daarsonder nie. En dan gaan daar waarskynlik iemand wees wat my verkeerd gaan bewys met sulke goedkoop ammu, want sy geweer hou juis van hulle...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .22 LR met of sonder "barrel tuner"
Ek reken dit is heel moontlik waar die manne op www bq die punt van n tuner mis, hulle wil deur die gebruik van n tuner daai emmer ammo in iets fancy verander deur net die tuner te stelAlwin wrote: Wed Jul 30, 2025 10:19 pm My persoonlike ondervinding is dat 'n dun loop baie meer gevoelig is vir akkurate nodes as 'n dikke.
Die teorie is dat die dun loop meer "uitsit" op die "golf" wat in die loop op-en-af hardloop as 'n dikke, bloot omdat die dikke meer energie kan absorbeer.
Hoeveel 'n .22LR se loop nou vervorm as die skoot afgaan is natuurlik 'n ander saak. Die "vibrasies" is nie naastenby in die selfde orde as die van 'n hoë-druk senterslag geweer nie.
Ek vermoed dat konstante spoed van die ammunisie meer effek op jou groeperings het as die vibrasies se nodes.
Met ander woorde, ek glo nie die goodkoop .22 ammu wat jy in 'n 2000 rondte emmer koop, gaan beter groepeer met 'n "tuner" as behoorlike (en DUUR) kompetisie ammu daarsonder nie. En dan gaan daar waarskynlik iemand wees wat my verkeerd gaan bewys met sulke goedkoop ammu, want sy geweer hou juis van hulle...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .22 LR met of sonder "barrel tuner"
Ek het al advertensies gesien, waar die tuner se vervaardiger of verkoopsman beweer dat jy met die ding en die goedkoop ammu kan skiet soos met die duur ammu. Sulke snert maak dat ek sommer alle soortgelyke produkte begin wantrou...Capt. Yoda wrote: Thu Jul 31, 2025 7:57 amEk reken dit is heel moontlik waar die manne op www bq die punt van n tuner mis, hulle wil deur die gebruik van n tuner daai emmer ammo in iets fancy verander deur net die tuner te stelAlwin wrote: Wed Jul 30, 2025 10:19 pm My persoonlike ondervinding is dat 'n dun loop baie meer gevoelig is vir akkurate nodes as 'n dikke.