Arken/DNT Zulus

Post Reply
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Arken/DNT Zulus

Post by Forester »

Het iemand dalk ondervinding met die Arken/DNT Zulus IR scopes?

Dit lyk soos 'n baie bekostigbare opsie, maar gewoontlik is goedkoop koop duur koop...

Ek is ook nie seker watter kalibers die scope sal kan hanteer nie. Sal dit 'n 300WM se terugskop kan oorleef? Dit lyk of dit baie op windbukse/PCPs gebruik word.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Arken/DNT Zulus

Post by Geno »

Ek het paar van die DNT multispectral scopes verkoop aan kliente wat baie tevrede is. Ek is seker hy sal .300wm kan hanteer.
Goed, beter, 6millimeter!
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Arken/DNT Zulus

Post by Forester »

Dankie Geno, ek waardeer die terugvoer. Ek kry net goeie terugvoer oor Arken.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Arken/DNT Zulus

Post by ruaanb »

n Vriend het een op sy 300wm. Geen issues sovêr nie.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Arken/DNT Zulus

Post by Forester »

Dit klink of the golflengte van die IR dalk 'n probleem is. Die Zulus s'n is 850NM wat gesien kan word, terwyl 940NM glad nie gesien kan word nie.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Arken/DNT Zulus

Post by Ratel »

'n pel van my se seun wie op plaas bly kyk na tnc225 r wat die intree vlak is van DNT. Hy wil dit op 223 slotaksie monteer. Wat is julle opinie? Vir my gaan dit oor afstand diere identifiseer in nag en dan waarborg en naverkope diens. Hy is op redelike tight budget
Maak 'n verskil
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Arken/DNT Zulus

Post by Geno »

Ratel,
Hier is 2 manne by my in die dorp wat die TNC225R by my gekoop het. Albei is baie tevrede met die scopes en het noig geen klagtes nie.
Alternatief as hy slegs thermal soek en nie multispectral nie, is die Nocpix Bolt reeks. Ek is baie beindruk met hulle en gebruik self Nocpix se teleskope die afgelope paar maande.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Arken/DNT Zulus

Post by Ratel »

Geno wrote: Fri Jan 02, 2026 7:22 am Ratel,
Hier is 2 manne by my in die dorp wat die TNC225R by my gekoop het. Albei is baie tevrede met die scopes en het noig geen klagtes nie.
Alternatief as hy slegs thermal soek en nie multispectral nie, is die Nocpix Bolt reeks. Ek is baie beindruk met hulle en gebruik self Nocpix se teleskope die afgelope paar maande.
Dankie Geno. Het jou nommer vir hom gestuur. Hy sal jou in volgende week kontak.
Maak 'n verskil
Post Reply