Quickload hulp 300 Win Mag
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Quickload hulp 300 Win Mag
Goeie-naand, hoop dit gaan goed.
Mag ek asb vrae vir hulp op n lading vir my Howa 1500 300 WinMag
Loop lengte: 24 inch
Punte: Sierra Gamechanger #4680 180gn
Doppe: Lapua
Dop volume: 92,1
Dop lengte: 66,30
Primers: CC1 250 Magnum
Dryfmiddel: VV N560
TPL: 86,66 (1mm jump)
Ogive: 72,50 (1mm jump)
Het die volgende ladings geskied op n 100m:
1) 72,5gn @ 2951,4 f/s - Resultaat 1.09MOA groep
2) 73,0gn @ 2974,0 f/s - Resultaat 1,75MOA groep
3) 73,5gn @ 3006,7 f/s - Resultaat 0,99MOA groep
* geen tekens van druk op enige van die ladings.
Op die oomblik skiet ek Lapua scenars met goeie resultate, data as volg:
1) VV N560 72,5gn @ 2880,5 f/s - Resultaat 0,56MOA
TPL met die 185gn Scenars is 85,85mm
Dankie

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp 300 Win Mag
Ek kry nie daardie koeël in enige van my data nie. Kan jy die totale lengte sowel as die bootstert se mates meet en vir my gee. Ek het die BC as G1 = 0,515 en G7 as 0,252.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp 300 Win Mag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Quickload hulp 300 Win Mag
Goeie-naand, onder is data soos verlang, het dit so akkuraat as moontlik gemeet:
1. OAL: 35,98mm
2. Projectile diameter: 7,80mm
3. Weight: 180gn
4. Large diameter of taper: 7,80
5. Small diameter of taper: 6,44
6. Length of taper: 4,90 mm (het die boat tail gemeet)
Die spesifieke punt is nie beskikbaar op Gordons of Vihta Vouri nie, hoekom sal dit wees, nie populer nie of moontlik te nuut op die mark?
Groete.
1. OAL: 35,98mm
2. Projectile diameter: 7,80mm
3. Weight: 180gn
4. Large diameter of taper: 7,80
5. Small diameter of taper: 6,44
6. Length of taper: 4,90 mm (het die boat tail gemeet)
Die spesifieke punt is nie beskikbaar op Gordons of Vihta Vouri nie, hoekom sal dit wees, nie populer nie of moontlik te nuut op die mark?
Groete.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp 300 Win Mag
QL bereken as volg
72,5gr = 2964vps Node 5
75,6gr = 3094vps Node 4 1/2 Druk by maks = 62K psi
72,5gr = 2964vps Node 5
75,6gr = 3094vps Node 4 1/2 Druk by maks = 62K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: Quickload hulp 300 Win Mag
Goeie dag Oom Tripod
Ek herlaai nou al 'n paar jaar maar het onlangs eers vir my QL aangeskaf en leer nog. Hoe het Oom die nodus bepaal, as ek dit doen kry ek 'n ander hoeveelheid gr poeier. Ek het opgelet dat Klen Karoo in die begin genoem het dat hy 72.5gr gelaai en geskiet het (72,5gn @ 2951,4 f/s) maar die 72,5gr = 2964vps Node 5 wat bereken is vir die geweer stem nie ooreen met die werklike syfers nie. Ek sukkel ook om die plek te kry waar 'n mens die node en kruit ladding outematies genereer soos BV in GRT of is daar nie so 'n fuksie in QL nie. Jammer as ek die post onderskep het.

_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par

@Stukkies - stuur epos na my forumnaam plus @gmail.com. Ek kan dan vir jou voorbeelde aanstuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: Quickload hulp 300 Win Mag
Sal so maak. Baie dankie.tripodmvr wrote: Fri Jul 04, 2025 3:45 pm @Stukkies - stuur epos na my forumnaam plus @gmail.com. Ek kan dan vir jou voorbeelde aanstuur.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp 300 Win Mag
Boodskap per epos gestuur.