Goeie naand almal.
Ek is die laaste ruk hard opsoek na n brno zkk600 30-06, maar sukkel om een te kry wat te koop is. Het iemand n voorstel van waar ek moontlik een kan opspoor?
Baie dankie
Groete PJ
Brno zkk600 30-06
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Brno zkk600 30-06
Ek dink daar was een te koop by outfitters4africa. Kyk op hulle webwerf onder 2de handse wapens.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Sent from my SM-S938B using Tapatalk