Musgrave Mod 90 Basis (sonder studs)

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
fredd
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm

Musgrave Mod 90 Basis (sonder studs)

Post by fredd »

Weet iemand dalk of 'n mens basis blokkies kry vir Musgrave model 90 wat nie met die studs werk nie?

Iets meer soos Warne blokkies waarmee jy die teleskoop makliker kan oorskuif na 'n ander geweer deur net die ringe los te maak?

IMG_20250614_095225.jpg
IMG_20250614_092140.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
fredd
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm

Re: Musgrave Mod 90 Basis (sonder studs)

Post by fredd »

Reggekom. Dankie.
Post Reply