Watter koëlhouer kan ek by die kolf gebruik met verstelbare wangstuk?
Dankie
Koeël houer vir kolf
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Koeël houer vir kolf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Koeël houer vir kolf
Paar opsies waaraan ek kan dink oom:
Laat maak van leer wat oom soek
vasplak velcro strip, met 'n 2/4 rondte hou aan kolf voorarm
Ek sou met die custom leer gaan wat dan onder die wangstuk vastrek.
vir net vinnig en tydelik kan oom ook die rek tipe net oor trek:
https://safarioutdoor.co.za/shooting/sh ... er-allen-9
Laat maak van leer wat oom soek
vasplak velcro strip, met 'n 2/4 rondte hou aan kolf voorarm
Ek sou met die custom leer gaan wat dan onder die wangstuk vastrek.
vir net vinnig en tydelik kan oom ook die rek tipe net oor trek:
https://safarioutdoor.co.za/shooting/sh ... er-allen-9
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Koeël houer vir kolf
Dankie Alec, ek gaan bietjie loer
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Koeël houer vir kolf
Praat met Wimpie vd Merwe van Powder&Hide, Malmesbury. Hy maak custom leerprodukte
082 vier vier 6 8298

Sent from my SM-S921B using Tapatalk
082 vier vier 6 8298

Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Koeël houer vir kolf
Dankie Gian, ek het kontak gemaak.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Koeël houer vir kolf
Net so wat ek sou laat maak het. Dis baie mooiGian_dP wrote: Wed May 28, 2025 3:01 pm Praat met Wimpie vd Merwe van Powder&Hide, Malmesbury. Hy maak custom leerprodukte
082 vier vier 6 8298
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
