Ek het die volgende om te ruil, siende dat ek dit nie meer gebruik in my gewere nie:
S385 (1.5 blikke lot 13/2014). Een blik S385 is onoopgemaak. Die tweede blik is half (daar is 262gram in).
S121 (3 blikke lot 43/2018).
S341 (4 blikke lot 439/2019).
Ek is op soek na S321, S335 of S365.
S385, S121, S341 om te ruil vir S335, S365, S321 in Bloemfontein.
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
