Trigger Kit vir BRNO 22 of Norinco
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Trigger Kit vir BRNO 22 of Norinco
Ek het gehoor van iemand wat trigger kits maak vir BRNO .22's en is opsoek na so iets. Weet iemand van die forum waar kan ek so kit kry en of dit ook op 'n Norinco sal werk?
-
Tazz777
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Nov 21, 2017 8:56 pm
Re: Trigger Kit vir BRNO 22 of Norinco
More 264, ek weet Multech verkoop hulle. Nie sekker of hy of die Norinco werk nie kontak hulle dalk kan hulle jou se of hy kan werk.
https://www.multech.online/products/yod ... spring-kit
https://www.multech.online/products/yod ... spring-kit
-
BBCT
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Sep 16, 2014 12:40 pm
Re: Trigger Kit vir BRNO 22 of Norinco
Ek dink daai trigger kits is vir die Brno No.2.
Die Norinco is basies n kopie van die Brno No.1 en het n heeltemaal ander sneller.
Maak net seker voordat jy geld spandeer.
Die Norinco is basies n kopie van die Brno No.1 en het n heeltemaal ander sneller.
Maak net seker voordat jy geld spandeer.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Trigger Kit vir BRNO 22 of Norinco
Dalk Thor Ingeneurswerke?
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Trigger Kit vir BRNO 22 of Norinco
Dankie manne ek probeer hulle
