Gesoek - Vortex Diamondback of Crossfire

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Gesoek - Vortex Diamondback of Crossfire

Post by Glocked »

Naand manne

Ek vermoed die huidige teleskoop op my 3006 het seergekry en is oppad uit.

Ek is opsoek na 'n Vortex Crossfire of Diamondback in 4-12x40 of groter, maar moet 25mm buis wees. Voor ek nuut gaan koop, is daar dalk een wat stof opgaar iewers.

Marco
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Post Reply