https://jackalconserv.co.za/
Die manne help om die populasie aan te vul wat Geno en al die ander jak jagters so lekker uitdun
Waar gaan dit eindig?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jakkals teel program
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals teel program
Wonder hoeveel grand geld die morone kry, hopelik was dit ook US $s gewees
Lekker man"The farm-friendly Jackal breeding program has revolutionized predator management in South African agriculture. Our studies show farms using these jackals have increased crop yields and all the while reducing livestock losses to near zero. This program should be implemented on every farm in the country. As they are tailored breeding pairs, on farms where they repopulating with jackal, the results are exciting as after critical mass they increase exponentially! With the great support we have had from the community, in both time and donations, we are planning to further expand our program to include Rooikat (phase 2) and other valuable predators."
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Jakkals teel program
Blykbaar word die jakkalse spesifiek opgelei om die skape op te pas, in plaas daarvan om die skape te vang!!
Hierdie manne "re-invented nature"!!!!

Ten minste gaan die jakkalsjagters nie maklik uit werk uit raak nie.
Hierdie manne "re-invented nature"!!!!
Ten minste gaan die jakkalsjagters nie maklik uit werk uit raak nie.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Jakkals teel program
Dis een van die beter April fools grappies!
Lees mooi deur en lag saam.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lees mooi deur en lag saam.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals teel program
haha ja ekt nou net selle gesit en dink, skerpJaco vdW wrote: Tue Apr 01, 2025 10:09 am Dis een van die beter April fools grappies!
Lees mooi deur en lag saam.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Soos die ou Oom da in die Karoo wat by n boeredag sit en luister hoe die jong verats hulle vertel hulle moet die Jakke vang en kastreer eder as om hulle te skiet of gif te gee om te voorkom laat hulle erg aan teel en dan die skape vang.
Die Oom staan op en se meisie ek dink jy verstaan verkeerd die jakalse spyker nie die skape nie hul vang hulle
Last edited by Capt. Yoda on Tue Apr 01, 2025 10:10 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Jakkals teel program
Veral die hoof veearts betrokke, Dr Jack Els…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Jakkals teel program
Mal soos Aprifooll hase!
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
