Manne,
Eks opsoek na Hoendertande..n Beretta 682 Gold E.
Skree as julle weet van een asb.
Groete
Rickus
082 296 4155
Beretta 682 Gold E
-
Frikkie dei Rot
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Mon Oct 14, 2024 8:09 am
Re: Beretta 682 Gold E
More Rickus,
Ek weet van een wat in die mark is.
Stuur n whattsapp dan help ek graag.
nul829twee1799vier
Groetnis,
Frikkie
Ek weet van een wat in die mark is.
Stuur n whattsapp dan help ek graag.
nul829twee1799vier
Groetnis,
Frikkie
-
Rnaude
- Hero Member

- Posts: 765
- Joined: Fri Mar 11, 2016 2:54 pm
Re: Beretta 682 Gold E
Whatsapp gestuur dankie Frikkie...