My RCBS Hand Priming Tool se pennetjie wat die primer indruk het gebreek.
Volgens handelaar wat met verskaffer gepraaat het, kan jy dit nie appart te koop kry nie.
Sy (verskaffer) aanbeveling: Koop maar nuwe een.
Nou surprise surprise my maat - As dit jou houding is koop ek die f... weet nooit weer een nie!
Weet enige iemand dalk od daar so 'n pennetjie iewers rondlê in 'n winkel nog?
Of hoe gemaak.... glo nie jy sal sommer dit kan maak nie....
Laat weet asb as iemand van iets weet of oplossing het.
Groete,
Leon.

