Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
broempie
Newbie
Posts: 4 Joined: Fri May 19, 2017 1:58 pm
Post
by broempie » Sun Mar 09, 2025 9:54 pm
Hallo manne, 'n bietjie hulp sal waardeer word. Sukkel om onder 'n duim te kom. Ek het gereken 50gn sal reg vir die stadige twist, maar SG van 1.14 is mos te laag?
Barrel: 614mm (24.17 duim)
Twist: 1:14
Bullet: Nosler SolidBase 50gr (26308)
H2O: 43.1gn
TPL: 61.5mm
Chrony: 3.5m
Kruit: S335
Lading:29.1gn
3470fps
3443fps
3513fps
Lading: 29.5gn
3586fps
3545fps
3529fps
Kruit: S355
Lading: 36gn
3815fps
3773fps
?fps
Baie dankie
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Mon Mar 10, 2025 10:45 am
Die spoed wat jy kry is baie hoër as dit wat Somchem gekry het. Hoe vêr is jy van die lande af?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
broempie
Newbie
Posts: 4 Joined: Fri May 19, 2017 1:58 pm
Post
by broempie » Mon Mar 10, 2025 3:37 pm
Goeie middag, afstand van die lande is 1.6mm. Ladings word bevestig op elektroniese en balkskaal.
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Mon Mar 10, 2025 11:21 pm
Waarmee het jy spoed gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
broempie
Newbie
Posts: 4 Joined: Fri May 19, 2017 1:58 pm
Post
by broempie » Tue Mar 11, 2025 5:14 pm
Shooting Chrony Master Beta.
Laat ek 'n vergelyking met 'n ander een doen dan kom ek terug.
broempie
Newbie
Posts: 4 Joined: Fri May 19, 2017 1:58 pm
Post
by broempie » Thu Mar 13, 2025 10:48 am
Goeie môre, vanoggend weer 6 skote gaan skiet. Die Labradar het telkens 2-30fps hoër gemeet as die Chrony. Dit is te verstane aangesien die Chrony op 3.5m staan. Daar is nie fout met die Chrony nie. Hier is die inligting weer met 'n ekstra 30.3gn S335 lading en 'n nuwe lesings vir die 36gn S355.
Barrel: 614mm (24.17 duim)
Twist: 1:14
Bullet: Nosler SolidBase 50gr (26308)
H2O: 43.1gn
TPL: 61.5mm
Chrony Master Beta: 3.5m
Kruit: S335
Lading:29.1gn
3470fps
3443fps
3513fps
Lading: 29.5gn
3586fps
3545fps
3529fps
Lading: 30.3gn
3666fps
3657fps
3627fps
Kruit: S355
Lading: 36gn
3815fps
3833fps
3802fps
Baie dankie
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Thu Mar 13, 2025 8:38 pm
Sukkel met krag wat af is. Hopelik sal dit teen moremiddag herstel word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br