6.5x57 die set

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

6.5x57 die set

Post by shanenel »

More almal.
Ek is opsoek na n 6.5x57 die set.
Ek het n tyd gelede ook gesoek en toe n lee die gekry maar hy het krap merke in gehad.
So ek soek alweer.
Laat weet asb.
Shane
0725168286
Post Reply