Hi Manne,
Ek vertrou dit gaan goed?
Ek sukkel nogals om die ware spesifikasies van ń instap kluis in SA te kry.
Het iemand dalk die spesifikasies?
Muur dikte?
Moet die mure volle concrete wees?
Reinforcement bars in die mure?
Ek sal waardeer as iemand kan help?
Groete
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Instap kluis spesifikasies?
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Instap kluis spesifikasies?
Google SABS 953-2. Daar is alles wat jy na soek.
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Instap kluis spesifikasies?
Baie dankie MartiensMartiens Bekker wrote:Google SABS 953-2. Daar is alles wat jy na soek.
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Instap kluis spesifikasies?
Onthou om gedetaileerde foto's van die hele proses te neem as bewys. Op een van die forums het 'n skietpiet so 'n kluis gebou en baie las van sy DFO gehad totdat yy die stapel fotos uitgehaal het as bewyse.