Goeie dag lede.
Ek help my meisie kyk vir die bg geweer vir haar seun. Hy is gekies om sy skool te teenwoordig met die skiet-dissipline wat skole aanbied.
As jy "n mooi pakket het of weet van een, kontak my asb.
Groete
KZ
Air Arms S400 MPR
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Air Arms S400 MPR
Daar was een so week terug geadverteer op 'n luggeweer groep waarop ek is.
073 614 7371 / 082 411 7125
Disclosure: ek ken hulle van geen kant af nie...
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
073 614 7371 / 082 411 7125
Disclosure: ek ken hulle van geen kant af nie...
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Air Arms S400 MPR
Baie dankie