Selfde bootjie. Dink my aansoek se papiere le reg onder joune.LouisR wrote: Mon Jan 27, 2025 11:06 pm Steeds op recieved at licencing section vanaf 6 Nov geen beweging na consideration toe nie, so lyk vasgehak daar. Tans op 79 dae. Geluk en bly vir die wat lekker vinnig deurgeloop het.
Lisensie aansoeke wagtydperk
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ja, ek het 2 wat daar lê van 22 Oktober af.......sug. Seker weer onder in die hoop geland. Nuwe aansoeke kom mos net bo-op.LouisR wrote: Mon Jan 27, 2025 11:06 pm Steeds op recieved at licencing section vanaf 6 Nov geen beweging na consideration toe nie, so lyk vasgehak daar. Tans op 79 dae. Geluk en bly vir die wat lekker vinnig deurgeloop het.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 'n Sec13 renewal wat In Consideration sit vanaf 2022/04/11.
Ek het laasweek ook 'n competency renewal ingedien, al is daar geen vervaldatum op my sertifikaat nie, os nou wag ons maar. Kan ons 'n competency renewal track, of werk dit nie soos 'n lisensie nie?
Ek het laasweek ook 'n competency renewal ingedien, al is daar geen vervaldatum op my sertifikaat nie, os nou wag ons maar. Kan ons 'n competency renewal track, of werk dit nie soos 'n lisensie nie?
-
RyC
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Jan 08, 2025 1:17 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Submitted at Roodepoort 2024/12/05
Current Status: Updated 2025/01/22 SEND TO CFR (AVS)
Ek gaan loer maar so een maal per week. Dinge gebeur darem.
Current Status: Updated 2025/01/22 SEND TO CFR (AVS)
Ek gaan loer maar so een maal per week. Dinge gebeur darem.
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne net so vinnig gegaan tot by Received af licensing. Daar gaan staan hy doodstilRyC wrote:Submitted at Roodepoort 2024/12/05
Current Status: Updated 2025/01/22 SEND TO CFR (AVS)
Ek gaan loer maar so een maal per week. Dinge gebeur darem.
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
RyC
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Jan 08, 2025 1:17 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Laas jaar (202/2024) het myne gewys sent to Provincial DFO vir maande met geen verdere updates (ingedien Desember 2023). Skielik SMS gekry vroeg in Mei 2024 dat lisensies goedgekeur is. Mens moet maar net vasbyt.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Terwyl ek nog wag vir n ander lisensie (okt 2024 ingestuur), het ek sommer n nog n nuwe boedel aansoek ingegee vandag. Het nie hoop vir boedel aansoek om vinnig te gebeur nie...
-
AndreVal
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Tue Oct 24, 2017 7:41 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het in die week my S13 hernuwing sms gekry. Hy het gele van Oktober 2023. Comp is al in Mei 2024 goed gekeur
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my SAPS tracking sisteem is af van begin Feb?
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Die app werk aan my kant.
Enigste probleem is daar niks beweeg nie, so dalk is jy reg,
Die SAPS is van lyn af, al vir baie lank 
Enigste probleem is daar niks beweeg nie, so dalk is jy reg,
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
finch wrote: Wed Dec 04, 2024 3:22 pmEerste paar stappe het onder omstandighede heel goed verloop en op n stadium het dit gelyk of my vroee kersgeskenk dalk gaan deur kom, maar heellaas nee, vandat die aansoek by CFR aangekom het staan dit basies stil en glo nie daar is dringendheid hierdie (of enige ander) tyd van die jaar om werk te doen en aansoek te verwerk nie.finch wrote: Mon Oct 21, 2024 9:06 am Nuwe aansoek is ingedien Maandag 14 Okt. Dinsdag 15 Okt sms gekry dat aansoek op stelsel gelaai is. DFO het my ingelig, my aansoek gaan 10@1 te laat by Belville aankom om die 25ste Okt se courier na PTA te maak so dan val dit oor na volgende maand. Ek sit nie tans op die punt van my stoel om einge vroee kersfees geskenkie te ontvang nie...
My kers geskenk aan myself raak n vroeë Valentyn geskenk aan myself. Vandag sms gekry dat lisensie goedgekeur is. 82 werksdae na aansoek ingedien is.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Middag meneere.
My aansoek, le al op 93 werksdae en 128 kalender dae, ek het my DFO gebel en sy se hulle het instruksie ontvang van CFR om nie te bel voor 120 werks dae nie, die goed raak net al hoe meer pateties.
My aansoek, le al op 93 werksdae en 128 kalender dae, ek het my DFO gebel en sy se hulle het instruksie ontvang van CFR om nie te bel voor 120 werks dae nie, die goed raak net al hoe meer pateties.
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek sien die volgende op X
Jammer as dit iemand se moer meter in die rooi gaan druk!
.@DeanMacpherson The CFR in the Veritas Building has no power due to unpaid bills, shutting down firearm licensing & impacting security, businesses, and hunters. Since this falls under Public Works, can you please EFT the municipality and get this sorted? #CFRCrisis #SAPS

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Selfde storie gister gehoor hulle sit sonder krag en die mense wat daar werk sit nou by die huis op paid leave.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ag lekker man...........shame, seker nog nooit van n generator gehoor nie, maar nou ja.........
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek glo ek het iets gelykstaande aan 'n wonderwerk beleef...
Laas week maandagoggend (2025/02/03) ongeveer 07:30 gee ek 1 hernuwingsaansoek in.
Dieselfde middag(2025/02/03) om 15:45 kry ek 'n SMS die aansoek kry aandag deur die DFO
Dinsdag (2025/02/04) gaan die DFO Provincial DFO toe in Potchefstroom
Donderdag (2025/02/06) om 16:45 kry ek SMS wat sê hernuwing is goedgekeur..
3 Werksdae vanaf indien to goedkeuring van hernuwing... Dit is in skrille kontras met my eerste hernuwings 'n paar jaar gelede wat net-net meer as 2jaar gevat het vir goedkeuring

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Geni kort petrolDeVilliers wrote: Thu Feb 13, 2025 7:50 am Ag lekker man...........shame, seker nog nooit van n generator gehoor nie, maar nou ja.........
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
As hulle nie krag kan bekostig nie, hoe gaan hulle n generator bekostig.DeVilliers wrote:Ag lekker man...........shame, seker nog nooit van n generator gehoor nie, maar nou ja.........
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hehe, dis vreemd hoe staats departemente werk. Begroting vir krag is klaar, maar iewers is daar diesel vir n gennie.
maar bygesê dat die gennie dalk lankal buitewerking is a.g.v onderhoudskoste
Nie dat dit anyway nou n verskil gaan maak nie, so ek wag maar verder.
maar bygesê dat die gennie dalk lankal buitewerking is a.g.v onderhoudskoste
Nie dat dit anyway nou n verskil gaan maak nie, so ek wag maar verder.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Wat is die offisiële werksdae waarin nuwe aansoek afgehandel moet word, is daar so iets en wat is proses as jy daar verby gaan? 92werksdae 127 kalender dae, raak bietjie frustrerend.
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Met die hele storie van die CFR se krag wat kamstig af is, sit en wonder ek net of is daar al moeite gedoen van die organisasies waaraan ons almal behoort se kant af om bietjie druk op hulle te plaas?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dit was altyd 90 dae, kalender dae, soos op die FCA aangedui. Toe word dit 90 "werksdae" toe hulle agterkom hulle sal moet werk om dit gedoen te kry. Nou is dit maar 'n "best effort" tipe ding, maar na 90 werksdae sal ek teruggaan DFO toe en begin kla.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek sit nou op 98 werks dae en 135 kalender dae, die goed is moer useless.
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hi Manne,
Kon iemand al agterkom of die etters se eliktrisiteit al weer aan is?
Groete
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Kon iemand al agterkom of die etters se eliktrisiteit al weer aan is?
Groete
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
As ek so kyk na die opdaterings datums op die SAPS stelsel,werk hulle krag soos 'n flikkerlig...... aan.... af.... aan.... af. Die stelsel word so 2 maal 'n week opgedateer en nie elke middag soos voorheen nie.
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel