NUWE LOOP 6.5x55

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
BWANABARRY73
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Nov 23, 2023 5:43 pm

NUWE LOOP 6.5x55

Post by BWANABARRY73 »

Ek wil graag verneem watter 6.5x55 lope sal julle aanbeveel ?

24" met 1:9 twist

Kriegler of Walther of Musgrave, of enige ander, bv Mojet?

Baie dankie.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by Rudi Fischer »

1-8 loop
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by Lategan1 »

Rudi Fischer wrote: Tue Jan 28, 2025 5:33 pm 1-8 loop
Beslis Ditto.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by Martiens Bekker »

Jy gaan moeilik ingevoerde lope in die hande kry. Krieger is nommer 1 in my opinie. Walther, Bartlein en Broughton ook baie goed.

Plaaslik sal ek Ralph Badenhorst s'n voorstel.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by Andre308 »

Ingevoerde lope is maklik bekombaar.

Kontak vir Patriot Outdoor en daar sit jy jou naam op. Wag is glad nie so lank nie. Die langste wag is by ons CFR.

6.5 se standaard twist is 1 in 8 duim.

Die meeste skuts glo dat n cut rifle loop die top lope is. Daarna is button rifle en laaste is hammer forge lope.

Doen maar huiswerk en kyk die prys. Die plaaslike lope is nie veel goedkoper as die Krieger of Bartlein lope nie,
BWANABARRY73
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Nov 23, 2023 5:43 pm

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by BWANABARRY73 »

Baie dankie manne - my fout - 1:8 is wat ek moes tik.....
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by Lapua »

Ek sien dat die groot winkel wys dat hulle stainless 6.5 lope in voorraad het.
BWANABARRY73
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Nov 23, 2023 5:43 pm

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by BWANABARRY73 »

Dankie....S & O?
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by Lapua »

Jip S&O
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by joe rocket »

Los liewer jou SPOOR by 'n ander winkel as S&O.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by heywillie »

joe rocket wrote: Thu Jan 30, 2025 11:08 pm Los liewer jou SPOOR by 'n ander winkel as S&O.
+1
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by Gerhardu »

Patriot Outdoor
BWANABARRY73
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Nov 23, 2023 5:43 pm

Re: NUWE LOOP 6.5x55

Post by BWANABARRY73 »

Dankie
Post Reply