As mens die Leica app op jou foon oopmaak, dan sê die applikasie “updating ballistic data”, ek neem aan dit is vanaf die internet?
As daar geen internet is nie, gaan die “ballistic data” nie kan update nie..ek vra?
Vraag is, gaan jy steeds via bluetooth jou ballistiese tabel kan laai wat jy opgestel het?
Gestel jy het twee gewere by jou in die veld.. en jy besluit op daai stadium die wind is te kwaai jy gaan jou ander geweer gebruik? Sou dit doenbaar wees om dan sonder internet die balistiese profiel vir die ander geweer te laai?
Dankie
Leica Rangefinder 2800 en Internet
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Leica Rangefinder 2800 en Internet
Ok, so het hier by die huis wifi en mobile data afgeskakel, kan glad nie ballistiese profiel stuur na die Leica nie, iemand dalk ‘n ander opsie om dit oor te dra sonder internet?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leica Rangefinder 2800 en Internet
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Leica Rangefinder 2800 en Internet
Ok, het dit uitgefigure
Sonder internet, bluetooth aan op jou foon, maak die Leica app oop en konnekteer die Leica Rf met jou foon..
Selekteer die Ballistics tab heel onder op die app, sit dan jou vinger op die ballistic tabel wat jy na jou RF wil stuur, en met jou vinger gedruk op die Ballistic table skuif dit na links, daar kom dan Rename, Ballistic curve, Delete.. selekteer ballistic curve, dit word dan oopgemaak, en onder aan staan, Transfer to device, doen dit en die tabel is op jou RF.